LOFLAND is ‘n kleuterskool
met ‘n Christelike etos.
Kleuters geniet individuele aandag in klein groepies.
Die atmosfeer is vriendelik, informeel en huislik en ons kleuters groei en bemeester dag na dag! Emosionele-, kognitiewe-, sosiale- en fisiese- ontwikkeling word gefasiliteer
in formele opvoedkundige programme deur gekwalifiseerde
Kleuterskool Onderwyseresse.
Tuis
Buitemuurse programme word ook aangebied.
Ons leer konkreet met weekliks tema-besprekings, kunswerke en groot-en klein motoriese aktiwiteite.
Ons leer deur speel!
MATTEUS 19:14
Maar Jesus het gesê:
“Laat staan die kindertjies en moet hulle nie verhinder om na My toe te kom nie,
want die koninkryk van die hemel is juis vir
mense soos hulle.”
Inligting
Ouderdoms
Groepe
Babahuis
4 Maande tot 2 Jaar
Junior Groep
2 tot 3 Jaar
Senior Groep
4 tot 5 Jaar
ETES
Babahuis
Fooi SLUIT IN : ONTBYTPAP en ‘n gebalanseerde, gekookte ETE!
Eie oggend en laat middag happie
2 - 5 Jaar
ONTBYTPAP, OGGEND-, en MIDDAG HAPPIE!
Eie middagete
Tye
Maandag tot Vrydag
6:30 - 5:30
FORMELE PROGRAM
8:00 - 12:30
Middagslapie
12:30 - 14:00
Naskool
13:00 - 17:30
Buitemuurs
Buitemuurse aktiwiteite is opsioneel en is nie by skoolfooie ingesluit nie.
Dit bied egter 'n wonderlike geleentheid vir kleuters om sosiale vaardigheid, spanwerk en dissipline in 'n groep te ontwikkel en bemeester en bied geleentheid om hul verwysingsraamwerk te verbreed, hetsy op sport- musiek of kunsgebied.
Kidfit
Gym Junkies
Beaux Art Pottery
Rugby Stars
Junior Jive
Lofland Kleuters
Dag
Program
OGGEND ROETIENE | |
6:30 | SKOOL OPEN - TV, Musiek, Speeltyd Binne |
7:30 | Ontbyt |
8:00 | Kring-tyd: Bybel Storie Tema Bespreking Kuns Tyd en Kleinmotoriese Aktiwiteite |
9:15 | Groot Motoriese Aktiwiteite Buite |
9:45-10:00 | Happie Tye |
10:30 | Speeltyd Buite |
11:45 | Storietyd |
11:45-12:15 | Middagete |
12:30 | Rustyd Binne |
13:00 | Halfdag maats gaan huistoe |
Roetine is 'n noodsaaklike deel van ons
kindertjies se lewe.
Dit help hul om veilig en standvastig te voel terwyl hul selfvertroue ontwikkel.
As jong kindertjies weet wat om te verwag,
kweek dit selfvertroue en hul kan van vroeg
verantwoordelikheid leer.
MIDDAG ROETIENE | |
12:30-2:30 | Middagslapie of Buite Speel |
14:45 | Happie Tyd |
15:00 | Vroeê Middag Maats gaan huistoe |
15:00 | Buitespeel |
15:30-17:30 | Binne Speeltyd - Tv en Musiek |
17:30 | Voldag Maats gaan huistoe |
Lofland open sy deure in Januaie 2016 vir Kinders van SY hart!
Opvoeders van Lofland fokus op Christlike waardes, onvoorwaardelike liefde en positiewe aanmoediging in ‘n huislike,
informele, aangename omgewing vir groei
en bemeester.
My hart
vir Lofland
Ons bied sekuriteit, moedig
individualiteit aan en lei nederig
om ons Skepper te verheerlik!
Die resultaat van ons insette
is kleuters wat floreer omdat hul
geliefd is, toegelaat word om
hul unieke persoonlikhede
uit te leef en
onvoorwaardelik
aanvaar te
word.
Lofland bied
vakansieprogramme vol pret en plesier!
Ons sluit slegs gedurende Desember / Januarie GDO vakansie, maar ons deure is elke dag oop vir die hele jaar!
Lofland Alumni is welkom
om vakansies te
kom kuier teen
'n minimale fooi!
Vakansie Kuierfees